Tinus Erasmus

Rookie (1992-09-25 / Kempton Park)

Droom Van My Koning - Poem by Tinus Erasmus

Los uit my droom,
Daar waar ek lê,
Onder my boom,
By oom sarel,
Daar droom ek my droom,
Vol somers dae,
Met die reuk van laventel,
Voëls wat sing,
En net daar,
Sit en stories vertel,
Almal in 'n kring,
Le en staar,
Vir di engel,
Langs ons grood koning.


Comments about Droom Van My Koning by Tinus Erasmus

There is no comment submitted by members..



Read this poem in other languages

This poem has not been translated into any other language yet.

I would like to translate this poem »

word flags

What do you think this poem is about?



Poem Submitted: Sunday, May 1, 2011

Poem Edited: Thursday, May 5, 2011


[Report Error]