Ek Is Lief Vir Jou Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Ek Is Lief Vir Jou

Ek is lief vir jou,
omdat ek jou liefhet
vir hoe jy is, hoe jy dink
en wat jou beweeg
Ek is lief vir jou,
omdat ek jou liefhet
want my hart en siel
kan sonder oordrywing
en met sekerheid bewys
dat ek regtig lief is vir jou.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success