Omdat ek niet wou weet
dat ek sterf nie
Die dood het verbygegaan
om my te vertel,
om my te laat weet
dat die koets op my gewag het
Maar toen hy dit vir my sê
twyfel ek aan sy woorde
Omdat leuens al vantevore aan my vertel is
daarom vind ek dit moeilik om te glo
dat my lewe ten goede is
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem