Laatnag Poem by Pablo Loves Life

Laatnag

Dis laatnag en die geur van jou,
my swartrooi roos,
vul my herinneringe,
dit kleef aan my vas,
ruk my gedagates oop...
Ek ruik jou orals en
ek weet....
Jy’s my monopolie
gooi maar die dobbelsteen...
my nommer gaan daar wees.

COMMENTS OF THE POEM
Margaret Alice 23 March 2008

Weereens vreugdevol om 'n digter te lees wat sy liefde in Afrikaans verwoord op 'n nuwe wyse - woorde wat soos 'n vars bries deur die stowwerige gange van Afrikaans waai en nuwe skatte en juwele na vore bring - dis wonderbaar en hou aan met dig, sonder hierdie ambrosyn en nektar kan mens dit nie maak nie! Vriendelike groete, Margaret Alice.

0 0 Reply
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success