Liefde Woon Poem by Elna Agenbach

Liefde Woon

wat stadig
in die vlakte
stap
onder skadu
van wolk
in die son
wat oral
by kom
is die skaap
en jy

wat ʼn teer
herinnering
aan die dag
agterlaat
die slaai
die kruid
en jy
vir my
is liefde
woon

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success