Johan Fourie

Rookie - 0 Points (22 November 1949 / Johannesburg, South Africa)

Paradys - Poem by Johan Fourie

Terwyl my oë jou beeld gulsig eet belowe jou lippe en tong my die paradys
Jou oë smaragte met beloftes van wellus
Jou lyf geil en wellig soos ryp koring in ‘n mildelike reen jaar
Jou borste swaar in my hande soos middel jaar druiwe trosse
Die tepels trots soos poue en pienk soos february maand se angeliere
Die sterre in jou oë verlig in my wese goed wat ek daarbinne ontdek
……dinge wat ek begeer as man te word- en wees, weg van kind wees as volwasse mens
My hartklop sinkroniseer met die dreun van die reën op die sink dak
…….sodat jy die klank voel en die geluid alles oorheers tydens ‘n wolkbeuk
as ons mekaar bemin, eers onseker en versigtig, eers rustig, …..en dan ontstuimig
………en dan oorweldig ons passie en wellus ons
…….......en in die roer wind aan die buite ring van ‘n orkaan ontmoet ons siele
……..…….en word ons ingesuig en word een sielsgenoot soos ons nader kring na binne
om uitgeput, beide ambivalent bevredig- en onrustig onseker is
……. vir die geweldige bestek van emosies
……….uitgespoeg te word in die orkaan se windstil-skadu binne kring
…………waar dit meteens stil en smagtend rustig is


Comments about Paradys by Johan Fourie

There is no comment submitted by members..



Read this poem in other languages

This poem has not been translated into any other language yet.

I would like to translate this poem »

word flags

What do you think this poem is about?



Poem Submitted: Tuesday, December 20, 2011

Poem Edited: Tuesday, December 20, 2011


[Report Error]