Johan Fourie

Rookie - 0 Points (22 November 1949 / Johannesburg, South Africa)

Raar En Skaars - Poem by Johan Fourie

Ek gaan my mantel neem
.....en sterre versamel

Ek gaan soek op ver paaie
...en in die Gobi, die Sahara, die Kalehari
...agter mars en in die orion belt
...en geheime in die harte van die boorlinge daar
...hier 'n klip, daar 'n blaar, daar 'n takkie, en gevoelens en wense, twee- of drie siele, en 'n nuut gebore ster

.....raar en skaars goed uitsnuffel
In in my mantel terugbring na jou


Comments about Raar En Skaars by Johan Fourie

There is no comment submitted by members..



Read this poem in other languages

This poem has not been translated into any other language yet.

I would like to translate this poem »

word flags

What do you think this poem is about?



Poem Submitted: Tuesday, December 20, 2011

Poem Edited: Tuesday, December 20, 2011


[Report Error]