Johan Fourie

Rookie - 0 Points (22 November 1949 / Johannesburg, South Africa)

Terloops So Terloops - Poem by Johan Fourie

………skuins om ‘n draai op die
kronkelpad

...........ontdek ek ’n flinder op ’n madeliefie
wat in ’n gruisgevulde kraak
in die koue graniet geanker is

...........en dit bevestig daar is meer-, en weer
skoonheid om ontdek te word

...........en ek jubbel want ek
lewe, en vind dit
polsend en mooi

......ooral


Comments about Terloops So Terloops by Johan Fourie

There is no comment submitted by members..



Read this poem in other languages

This poem has not been translated into any other language yet.

I would like to translate this poem »

word flags

What do you think this poem is about?



Poem Submitted: Tuesday, December 20, 2011

Poem Edited: Tuesday, December 20, 2011


[Report Error]