Die roos is vir jou
ek sal dit nooit berou
Hy ruik so soet
soos die parfuum wat jy dra
...
En hier sit ek alweer
En skryf oor jou
My hand raak al lam
En my hart nog rou
...
Voel asof ek al klaar al die gedigte geskryf het wat ek moes
voel asof ek nogsteeds vir koëls moet koes.
Woorde raak net moeiliker en emosies raak net weg
as daar dan so ding soos liefde is, dan het ek dit definatief nie reg.
...
Ek is so verskriklik lief vir jou
kannie glo ons is saam
is mal daaroor as jy jou arms om my vou
en hoe jy my soen onder die maan!
...
Ek mis jou so verskriklik baie,
jou happiness and smiles
altyd nice met my, die manier waarop ons chat ens.
Ons kan saam kuier en net na mekaar sit en kyk.
...
Nou wat moet ek doen?
Hier aan die ander kant van die muur
Ek kannie verstaan hoekom jy my so uit sny nie
En hier sit ek nou, uur na uur
...
My dream, a dream of peace
a dream of laughter and ease
children running free
playing in the streets
...
So vandag nou lê en worstel ek
Hoekom?
Ek wou jou dan met my alles gehad het
en nou dat jy myne is, nou wonder ek
...
Het gesoek na jou vir 'n baie lang tyd
het gesmeek vir jou, tot gepleit
het altyd gewonder waar gaan ek jou kry
toe eendag draai jy om en se vir my
...
I saw it in your eyes
under that disguise
no matter how you tried
i knew that you had lied
...