Winters Bruid Poem by Michelle Melody

Winters Bruid

Tussen die Kuis Groen Bome
Staan die Herfsboom
Haar blare rok 'n Vlam en Goud
Die blosende Bruid
met die koel Bries se aanraking
laat val haar rokkie saggies na die grond op haar Winterbruids aand...
Kom die Lente oggend na Bruidel nag
en klee die Bruidtjie met 'n groener bloeisel kleed
Vars en jonk lyk sy dan, vrolik gesels sy langsamend saam met Voël gekwetter
oor die Winters nag wat verby is en Sonskyn kus haar saggies as sy fluister... in Somer dra ek vrug...

POET'S NOTES ABOUT THE POEM
This is an Afrikaans Poem about Seasons
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success