Hulle noem dit geluk
hulle noem dit vriendskap
synde alles wat wonderlik voel
mens wees vir 'n ander mens
jy sidder van tevredenheid
jy is gelukkig.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem