Glinster In Jou Oë Poem by Gerhardus Keen

Glinster In Jou Oë

Dis euforie wat ek ervaar
en 'n hartklop wat nie wil bedaar
wanneer ek die glinster in jou oë sien
©️ Gerhardus Keen

READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success