Heimwee, Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Heimwee,

Verlange na die ou dae
'n sterk begeerte
met oomblikke
van geweldige hartseer
'n pyn ervaar
deur die afwesigheid
van die verlede,
die goeie ou bekende dae
waar die verlange na,
nog sinvolle is

Friday, May 29, 2020
Topic(s) of this poem: homesick
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success