In My Hand Poem by Gerhardus Keen

In My Hand

In my hand
vang ek die sand
van tyd wat leeg loop
en van vergete hoop
gedagtes van jou
waaraan ek probeer vashou
©️ Gerhardus Keen

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success