Explore Poems GO!

In My Tuin (1)

In my tuin beleef ek kalmte en vrede
en kruip ek weg van die verlede
dis hier waar ek net stil kan wees
en 'n goeie boek kan lê en lees
net die mooi dinge van lewe ervaar
en die skoonheid daarvan in my geheue bewaar.
©️ Gerhardus Keen 11 Maart 2021
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
COMMENTS

The Road Not Taken

Delivering Poems Around The World

Poems are the property of their respective owners. All information has been reproduced here for educational and informational purposes to benefit site visitors, and is provided at no charge...

4/10/2021 5:10:33 PM # 1.0.0.559