Explore Poems GO!

In My Tuin (2)

In my tuin het ek my hond begrawe
het ek die Here gesmeek vir genade
het ek oor my ma geween
het ek dankie gesê vir die reën
het ek my wonde verbind
het ek myself weer gevind
© Gerhardus Keen 12 Maart 2021
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
COMMENTS

I Do Not Love You Except Because I Love You

Delivering Poems Around The World

Poems are the property of their respective owners. All information has been reproduced here for educational and informational purposes to benefit site visitors, and is provided at no charge...

4/11/2021 7:12:13 PM # 1.0.0.559