Moenie voortdurend wag
vir 'n spesiale dag nie
maar ontdek elke dag
iets moois en glimlag
Geniet alles wat u hart sal aanraak
want dit is is dikwels die klein
en onbelangrike dinge
wat die lewe gelukkig maak
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem