Movies Saam My Vader En Moeder Poem by Michelle Melody

Movies Saam My Vader En Moeder

My drome toe ek kind was
was movies saam my Vader
in die Hemel
Daar was vlieënde bobbejane
van die soort wat mens van weg hardloop
daar was hartseer en trane
Lesse en leer
Maar die drome saam my
Hemelse moeder
Daardie movies van
die heilige gees
was kuns en tekstuur en kleur
en toetsies om my dogtertjie hart van te leer.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success