Kaalvoet en gewillig kom
lê ek my in jou mikke neer
jou oksels beur teen my lyf
en jou bas skaaf my vel...
...
Read full text
lahguage yuri, though the lines and words as i se them are poetic, ,
i did not understand the language in the poem.plz write in simple English or in Hindi.. thanks for writing poetry.
Pragtige weergawe van jou sensoriese ervaring van die boom, die spesiale 'verhouding' met die stuk vna die natuur! Heerlike leesstof, groete, Margaret.
Obviously I do believe that it is a nice poem. But I can't read it.