Aantrekkingskrag Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Aantrekkingskrag

As ek na jou kyk,
besef ek myself
dat jou skoonheid my oorweldig
Dat ek nie my oë van u kan afneem nie,
want die aantrekkingskrag
laat my niet toe om dit te doen nie

En u voorkoms vertel my ook
dat niks of niemand
met u vergelyk kan word nie
Want in werklikheid is u,
wat u regtig is,
'n skoonkeid in elke opsig

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success