Als Jy Sterf Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Als Jy Sterf

Als jy sterf word alles stil,
verander alles
jy hoef nie meer praat nie
en alle verpligtinge
word terselfdertyd laat vaar

Als jy sterf
sal jy nie meer honger of dors wees nie,
nie pyn hê nie, nie meer huil nie
en vooral nooit weer
hoef wakker te word nie

Want als jy sterf
is die lewe ten goede verby
maar kan die oomblik van sterf
ook vreedsaam en reddend wees
omdat dit alle lyding beëindig

Tuesday, July 21, 2020
Topic(s) of this poem: death
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success