As ek net kon doen
waarna ek verlang
As ek net 'n rukkie
by jou kon wees
Want hier en nou
voel ek vasgevang
is ek gefrustreerd
Maar as ek by jou is
voel alles so anders,
voel alles beter
Dan is ek regtig tevrede en gelukkig
want ek weet dat jy na aan my is
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem