As Gevolg Van U Sterwe Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

As Gevolg Van U Sterwe

Ek is seergemaak deur u dood
omdat u dood my laat besef het
dat ons nooit weer
saam sal lag en huil nie
en dat die vreugde in my lewe
voortaan moeiliker
of selfs onmoontlik sal wees om te vind

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success