As Môre Aanbreek Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

As Môre Aanbreek

Gelukkig is sy
die wat nog nie kan sien nie
die probleme wat voorlê
Wat nog nie kan voel nie
die pyn wat op haar wag
Wat nog nie kan weet nie
dat van more af
al die geluk wat sy nou voel
die verlede sal ook hoort
Want as môre aanbreek
sal donker wolke die lug vul
en al die geluk wat sy nou voel
sal vervang word
deur tye van pyn en hartseer
Want as môre aanbreek
sal die een wat hulle aanbid
verlof neem

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success