Vergelyk die blou van die lug
met die blou van die see
en vergelyk dit ook met jou blou oë
Dan sal jy besef dat blou
baie meer is as net 'n kleur
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem