My wense
dryf al jare in 'n bottel
op die golwe
van die oseane en seë
En ek wag nou al jare
op die regte vrou
om my boodskap van liefdevolle woorde
in daardie bottel te vind
En ek hoop nou al jare
dat my wens eendag
werklikheid sal word.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem