Chaos! Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Chaos!

As niemand
na iemand luister nie
verloor die woorde
hul waarde
en neem die chaos oor.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success