As u uit 'n ruspe te voorskyn kom,
fladder u van blom tot blom
oor die blomme heide
op soek na kos
om jouself aan die lewe te hou
Maar is u ook op soek
na'n groot brandnetel
waarop u u eiers kan lê
voordat u kort lewe
weer totsiens sal sê
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem