Die kafferboom in ons agterplaas huil,
huil blare van verdriet
skeur na traan
totdat geen blare meer gesien word nie
Die kafferboom in ons agterplaas
is oorlede
na baie jare van 'n
wonderlike bestaan
Maar niemand kan ons vertel
wat die kafferboom in ons agterplaas
laat sterf het nie,
niemand kan sê hoekom nie
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem