Die legkaart van die lewe, my lewe
is behalwe een stuk gereed
dit is die laatste stuk
wat alles sal voltooi
sodat die legkaart van die lewe
ten minste vir my lewe
weer in die kissie kan gaan
En dus kan die kissie
aan iemand anders deurgegee word
vir hom om die stukke
van die legkaart van die lewe
een vir een
weer bymekaar tesit
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem