Soos die bome in die wind beweeg
en soos die riviere na die see vloei
loop die lewe stadig deur die jare van bestaan
totdat die oomblik van veroudering nader kom
en mens besef dat elke lewe
uiteindelik ook 'n einde het
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem