Doodse Stilte(All Souls ´day) Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Doodse Stilte(All Souls ´day)

Vandag
op hierdie dag van alle siele
herdenk ons oorlede geliefdes
Ons staan verlore in gedagte
by die grafte versier met kerse en blomme
om die smart van hul verlies saam te deel
En ons dink met weemoed
aan die gelukkige tye van daardie tyd
toen ons nog die lewe saam gedeel het

Maar hier
langs die grafstene van ons geliefdes staan
en omring is deur´n doodse stilte
ons besef ook dat ons nie
maar net die tyd
kan de jare van ons aardse teenwoordigheid bepaal
en dat, hoe droewig dit ook al mag wees
ons moet aanvaar
dat die dood vroeer of later vir elkeen van ons
onherroeplik sal wees

Friday, October 30, 2020
Topic(s) of this poem: smart,sorrow
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success