Moenie in die versoeking kom
deur drome nie
want as jy die oë oopmaak
sien jy die realiteit van wees
jy besef dat drome
nie die werklikheid kan vervang nie
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem