Ek Moet Hulle Nie Verloor Nie Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Ek Moet Hulle Nie Verloor Nie

Ek moet hulle nie verloor nie
want as dit sou gebeur
sou ek my beste vriendin,
haar glimlag, haar eerlikheid
en haar aandag verloor
En veral my groot liefde,
my beskermengel
en my lewende droom verloor

En moet hulle nie verloor nie
want as dit ooit sou gebeur
soe ek myself verloor,
door die een te verloor,
sonder dat ek nie kan lewe nie

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success