Geniet 02 Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Geniet 02

Luister
en sit alles
eenkant

Kyk
en droom
saam met ons

Omdat die lewe
te mooi is
om nie te geniet nie.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success