Gevalle Helde Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Gevalle Helde

Hulle het net geleef
om jonk te sterf
deur diensplig
en die euwel van oorlog
En op die verkeerde tyd
op die verkeerde plek te wees
het hulle verhinder
om oud te word

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success