Die dooies sluit aan
soos skakels van hartseer
in 'n halssnoer
En deur hierdie halssnoer
te dra
sal ons oorlede geliefdes
altyd naby wees
en vir altyd 'n deel van ons bly.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem