Ons het nooit besef
wat die woord saam beteken nie
Totdat die oomblik gekom het
toe u gesterf het
en die woord saam
betekenisloos geword het
Want op die dag
dat u gesterf het
die woord saam
het sy betekenis verloor
en 'n hartgebroke man
vol smart agtergelaat
'N hartgebroke man
wat besef
dat dit vir ons onmoontlik is
om ooit weer bymekaar te wees
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem