Herinneringe Aan Die Lewe Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Herinneringe Aan Die Lewe

Herinneringe aan die lewe
vloei eindeloos
deur my oorlede bestaan
Hulle vloei met die wind
oor elke vasteland
en dryf op die stroom
van elke rivier
direk in die uitgestrekte see en oseane
wat hulle op die rug van golwe sal dra
terug na die kuslyn van die land
waar hulle eens onstaan het

Friday, October 30, 2020
Topic(s) of this poem: memories
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success