Kom hier en hou my vas,
druk my styf vas
sodat ek u hartklop kan hoor
en u warm asem kan voel
sodat u liggaamshitte
my koue liggaam kan warm maak
en dat u aandag
my te alle tye sal laat weet
dat alles wat u vir my doen,
gedoen word
in die naam van liefde
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem