In Die Naam Van Die Liefde Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

In Die Naam Van Die Liefde

Onthou dat ek
nooit'n ander reuk
as joune
sal ruik nie

Onthou dat ons paaie
eendag weer sal kruis
en dan nooit weer
sal verdwaal nie

En dat'n soen op jou lippe
die eerste,
maar nie die laatste soen
sal wees nie

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success