In die middel van die nag
weggesteek tussen ontasbare oomblikke
waar niemand haar sal vind nie
Geleë in die diepte van haar droom
met gedagtes wat haar siel raak
gedagtes wat sy styf vasthou en koester,
oneindige koester.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem