In my droom,
in my verlange
ek is weer by jou
En praat en lag ons
net soos in die ou dae
In my droom,
in my verlange
ek is bang om wakker te word
Want as ek wakker word
sal die werkelijkheid jou weer laat verdwyn
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem