Indentiteit. Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Indentiteit.

Ek is daar
omdat jy daar is
omdat ons is
wie ons is
Maar die vraag wat ons oorbly is:
is ons wie ons is
of is ons nie wie ons gedink het
ons uiteindelik was nie

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success