Jou mooi oë
verstaan my gevoel
sonder om 'n woord te uiter
weet jy wat ek bedoel
en met jou deeglike kyk
kyk jy diep in my siel
nie oordrewe nie
maar met baie gevoel.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem