As 'n ruspe
kruip ek oor die takke
van die bosse
op soek na kos
En nou vlieg ek
als 'n skoenlapper
oor die bloeiende blomme
om die regte plek te soek,
om my eiers te lê
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem