Kort Gedigte 04(Afstand) Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Kort Gedigte 04(Afstand)

Ons is soos twee skepe
wat op die Stille Oseaan vaar

Vir'n kort oomblik
was ons in mekaar se sig

En verdwyn dan weer
agter die horison

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success