Kort Gedigte 07(Vir 'n Oomblik) Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Kort Gedigte 07(Vir 'n Oomblik)

Hier by die eindlose see
wat al eeue ritsel

Hier op die strand,
luister na die steeds teenwoordige wind

Hier es ek
een oomblik met die natuur,
net met myself

Sunday, April 19, 2020
Topic(s) of this poem: peace
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success