Die wind waai saggies
en na die musiek van haar klank
dans ons twee
naby mekaar in 'n sekere ritme
en ons geniet
die kort oomblik wat ons bly maak
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem