Dit hoef nie groots
en oortuigend te wees nie
want geluk
is gewoonlik baie klein
Daarom is dit alles
wat jou hart raak
maak nie saak wat die grootte is nie
wat jou regtig gelukkig maak
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem